Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Outeur Argiewe:Bettie Blom

Radbraak

radbraak

Radbraak is Jolyn Phillips, kortverhaalskrywer van Tjieng tjang tjerries, se digdebuut in Afrikaans.

Gepubliseer deurBettie Blom20/08/201729/08/2017Gepubliseer inBoeke, GedigteSleutelwoorde: Jolyn PhillipsLos kommentaar op Radbraak

Heiliger

Hendrik skiet uiteindelik ’n sluwe rondloperhond.

Gepubliseer deurBettie Blom14/08/201716/08/2017Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Dibi BreytenbachLos kommentaar op Heiliger

Krap uit die see

Krap uit die see

Krap uit die see is die tweede bundel van die jong digter Fourie Botha.

Gepubliseer deurBettie Blom06/08/201707/08/2017Gepubliseer inBoeke, GedigteSleutelwoorde: Fourie BothaLos kommentaar op Krap uit die see

Rooi Haring

“Ek is die sondebok. Ek het dit gedoen.”

Gepubliseer deurBettie Blom30/07/201714/08/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Schalk SchoombieLos kommentaar op Rooi Haring

Twee nuwe Asterix-boeke in Afrikaans

Sonya van Schalkwyk-Barrois het twee nuwe Asterix-boeke in Afrikaans vertaal. Sy is onder meer ook die vertaler van die Kuifie-boeke.

Gepubliseer deurBettie Blom23/07/201720/07/2017Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Albert Uderzo, René Goscinny, Sonya van Schalkwyk-BarroisLos kommentaar op Twee nuwe Asterix-boeke in Afrikaans

Per ongeluk

Lloyd Zandberg is ‘n opwindende nuwe stem in Suid-Afrikaanse satire.

Gepubliseer deurBettie Blom16/07/201711/07/2017Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Lloyd ZandbergLos kommentaar op Per ongeluk

Die Mense Langsaan

Christine wil van Frikkie, haar man, ontslae raak. Moord maak meer sin as egskeiding, veral nadat hy baie geld op die Lotto wen wat hy nie met haar deel nie, maar dan trek daar ’n geskeide man met ’n volwasse dogter langs haar in.

Gepubliseer deurBettie Blom09/07/201711/07/2017Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Chanette Paul, Domestic noir, Elsa HamersmaLos kommentaar op Die Mense Langsaan

Uittogboek

Uittogboek

Uittogboek – ’n bundel wat van fyn vakmanskap, tematiese en stilistiese verskeidenheid en intellektuele diepgang getuig – is ’n hoogtepunt in die digter Johan Myburg se oeuvre.

Gepubliseer deurBettie Blom02/07/201728/06/2017Gepubliseer inBoeke, GedigteSleutelwoorde: Johan MyburgLos kommentaar op Uittogboek

Jan Smuts – van boerseun tot wêreldverhoog

Jan Smuts – van boerseun tot wêreldverhoog

Jan Smuts, een van die bekendste Suid-Afrikaners van die twintigste eeu, bly ‘n omstrede figuur.

Gepubliseer deurBettie Blom25/06/201730/06/2017Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Jan Smuts, Kobus du PisaniLos kommentaar op Jan Smuts – van boerseun tot wêreldverhoog

Die Hobbit

Die Hobbit

Wanneer Bilbo Baalens uit sy gerieflike hobbitgat weggevoer word deur Ghandalf die towenaar en dertien vrypostige dwerge, word hy onverwags meegesleur in ’n samesweerdery om die dwerge se verlore skatte terug te steel by Smaug die Vreeslike: ’n reusagtige en baie gevaarlike draak …

Gepubliseer deurBettie Blom18/06/201720/06/2017Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Janie Oosthuysen, JRR TolkienLos kommentaar op Die Hobbit

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 6 7 8 9 10 … 30 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Franco – Paarlberg
  • Mooiste Monster
  • Jeani – Sing
  • Op Soek Na Liefde
  • Tot die aarde ons laat gaan

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Op Soek Na Liefde oor Aan my sy
  • Fer oor Vergete herinneringe
  • Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome – Roekeloos.co.za oor Zoé is besig om golwe te maak
  • Chubby addict oor Verlig se eerste
  • Roekeloos oor Die Moot

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier