Bessie Head has a unique way of looking at the world, which she skillfully brings across. One of Botswana’s best writers.
Outeur Argiewe:Bettie Blom
Inkleur-tegnieke
Inkleurboeke vir volwassenes is steeds baie gewild en daar is eindelose opsies om van te kies en keur.
Frans David Oerder. Anglo-Boereoorlogtekeninge & skilderye
Hierdie publikasie gee ’n volledige beeld van die kunstenaar Frans David Oerder (1867–1944) se oeuvre – sy Anglo-Boereoorlogtekeninge, landskappe, genrestukke, portrette, blomstudies en stillewes, interieurs, dierestudies en grafiese werk.
El Negro en ek
As negentienjarige ryloper in Spanje beland Frank Westerman toevallig in die dorpie Banyoles, waar ’n opgestopte “Kalahari-Boesman”, slegs bekend as El Negro, uitgestal word.
Die Storie van Afrikaans – Deel 1
In hierdie boek- wat in twee dele gepubliseer word en gedeeltelik gebaseer is op E.H. Raidt se Afrikaans en sy Europese verlede – word opnuut gekyk na Afrikaans se veelkantige herkoms: die Europese geskiedenis van Afrikaans (grondig vernuwe en beduidend aangevul) én veral Afrikaans se Afrikaherkoms – oor die opbouproses sedert die 17de eeu om Afrikaans in 1925 as amptelike taal erken te kry, Afrikaans se ontwikkeling as volwaardige standaardtaal in die 20ste eeu en veral die aanneem van die funksies wat hiermee gepaard gaan, Afrikaans se ongelukkige apartheidsverlede en die bevrydings- en versoeningsprosesse wat hierna nodig was.
Spieëlbeeld
’n Spieël is ’n vreemde ding, want in ’n spieël leef ’n koue leuen; alles is andersom, verkeerdom en plat. Regs is links en links is regs. ’n Spieël lieg, dink hy, want jy kan jouself nie regtig sien nie, nes mens jouself nie kan kielie nie. Tensy jy natuurlik ’n soort aap is, dan …
Adam Small: Denker, digter, dramaturg
Met Adam Small se oorlye op 25 Junie 2016 het daar ’n einde gekom aan die lewe van ’n unieke mens en ’n unieke oeuvre: ’n digter, dramaturg en denker met besonderse insig in die aktualiteite van sy tyd.
Closet
Nataniël kyk oor sy roemryke loopbaan van 30 jaar terug wanneer hy sy aanhangers ’n kykie in sy klerekas gee.
The President’s Keepers
Jacques Pauw ontbloot die donkerste geheim aan die hart van Jacob Zuma se korrupte regering: ’n kankeragtige kliek wat die president se vyande uitskakel en die wetstoepassingsagentskappe lamlê deur van die goeie mans en vroue ontslae te raak.
Bonita Avenue
Die lewenslustige Siem Sigerius is ’n briljante wiskundige, kranige judoka, rektor magnificus van die Universiteit van Enschede, en daar wink ook vir hom ’n belowende toekoms in die politiek.
