Moord is op die spyskaart.
Outeur Argiewe:Bettie Blom
Katelknaap
Leon van Nierop se blitsverkoper Plesierengel verskyn twintig jaar gelede en dit is in hierdie boek waar duisende lesers vir Tristan Hansen ontmoet, ’n engel van plesier, ’n manlike prostituut waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende rande betaal.
Vandag wil ek my blou skoene dra
Hierdie is Koos Kombuis se eerste gedrukte digbundel in meer as twintig jaar.
Openbare domein
In Openbare domein verken Daniel Hugo dit wat openbaar is vir die digter, en wat nié.
Die spioen
Die Afrikaanse vertaling van Paulo Coelho se boek.
Tyrannosaurus Sot
Philip de Vos se Afrikaanse vertaling van Julia Donaldson se Tyrannosaurus Drip.
Redelike twyfel
Manon Viljoen is ‘n jong advokaat en ywerige motorfietsryer. Sy word ingeroep om as amicus curiae die regter by te staan in ‘n moordsaak om ‘n regverdige uitspraak te lewer.
In glas
Die drama In glas handel oor ‘n kinderlose egpaar wat in vitro-bevrugting ondergaan en die uitwerking van hul versugting na ‘n kind op hulle as individue, hul huwelik en hul verhoudings met ander.
Gesant van die mispels
Met dié bundel beeldgedigte stel Marlene van Niekerk op ’n oorspronklike en toeganklike manier die minder bekende Nederlandse skilder Adriaen Coorte bekend.
Tydlyn
’n Groot kinderboek vir ’n grootse geskiedenis.
