Stof is toekomsfiksie vir vandag.
Outeur Argiewe:Bettie Blom
Die seuns van Bird Island
Dit is die laat tagtigerjare. Ernstige aantygings teen drie prominente NP‐ministers doen die ronde. Een van die drie is, naas die staatshoof, die magtigste man in Suid‐Afrika.
Liefde in die tyd van die internet
Al sê haar shrink nou ook wát, Hanna weet sy werk basies as prostituut.
Ys
En dan’s daar die man met Die Drang … en sy kettingsaag.
Stroomop
Vyf Gautengse vroue swem stroomop deur die lewe.
Bloed, dunner as water
Hoe vermoor jy jou eie familie?
Jeremy vannie Elsies
Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag …
Tussen die abjekte en die eteriese: ’n Keur uit die poësie van Michel Houellebecq
Michel Houellebecq, wie se poësie as melankolies, pynlik selfbewus en bytend satiries teenoor die lewe en die verbruikersamelewing beskryf kan word, is al die “Baudelaire van die supermark”, of “Baudelaire gekruis met Philip Larkin” genoem.
Tweespoor
In die eerste gedeelte van Tweespoor word ’n spesifieke suider-afrikaanse verlede ontgin, en in die tweede ’n stormagtige eietydse werklikheid.
Wit issie ‘n colour nie – angedrade stories
Wit issie ’n colour nie is ’n versameling verhale oor grootword en die lewe in die buitewyke van die Kaapse Vlakte.