Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Outeur Argiewe:Bettie Blom

Aankoms en vertrek

Bailey Kellerman verlaat Suid-Afrika finaal ná nog ’n liefdesteleurstelling deur haar eerste liefde, Adam.

Gepubliseer deurBettie Blom31/10/201831/10/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Pat Stamatélos, Penguin Random House South AfricaLos kommentaar op Aankoms en vertrek

Steinhoff en die Stellenbosse boys

Hoe het Steinhoff gebeur?

Gepubliseer deurBettie Blom30/10/201805/11/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Christo Wiese, James-Brent Styan, Markus Jooste, Steinhoff, Suid-AfrikaLos kommentaar op Steinhoff en die Stellenbosse boys

Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse

Herman Lategan se verhouding met Afrikaans is soos ’n huwelik: stormagtig, uitbundig, wild, liefdevol.

Gepubliseer deurBettie Blom27/10/201829/10/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Herman Lategan, Penguin Random House South Africa, Rapport, RoekeloosLos kommentaar op Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk

In hierdie boek kyk Jean Oosthuizen krities na die NG Kerk se geskiedenis sedert Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap, tot waar die kerk vandag is.

Gepubliseer deurBettie Blom21/10/201819/10/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Ferdinand Deist, Jean Oosthuizen, Kerkbode, NG Kerk, Penguin Random House South AfricaLos kommentaar op Die opkoms en ondergang van die NG Kerk

Die tale wat ons praat

Wanneer is dit aantal, wanneer getal? Hoe hou ambisie verband met ambulans? Ry ’n mens in ’n baan, of in ’n laan? Wat is die verskil tussen balhorig en baldadig; belhamels, voorbokke en sondebokke; bulle en ramme, koeie en ooie?

Gepubliseer deurBettie Blom14/10/201810/10/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Afrikaans, Danny Fourie, Fred Pheiffer, Jana Luther, Penguin Random House South AfricaLos kommentaar op Die tale wat ons praat

Wrok

Nolwazi, ’n inspekteur by die Brooklyn-polisiekantoor, se ondersoek word deur ’n oorwerkte sisteem en korrupte kollegas ondermyn.

Gepubliseer deurBettie Blom13/10/201810/10/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Beyers de Vos, Penguin Random House South AfricaLos kommentaar op Wrok

Die hond wat ophou blaf het

“Die naald sink tussen haar oe in en buig. Die blink tandartsspuit van vlekvrye staal tref die skedel hard. Bloed. Sy hand lig weer op …”

Gepubliseer deurBettie Blom07/10/201803/10/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Jo Nel, Penguin Random House South AfricaLos kommentaar op Die hond wat ophou blaf het

Patagonië

Die middeljarige doktor Tertius Pelser is ʼn gefrustreerde Geskiedenisdosent aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy vervelige lewe verander handomkeer wanneer hy op ’n aand homself oorgee aan drank en by ’n jong student, Carina, slaap.

Gepubliseer deurBettie Blom29/09/201828/09/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Maya Fowler, Patagonië, Penguin Random House South AfricaLos kommentaar op Patagonië

Die lang man sonder skaduwee

“Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Dit was ’n raaisel wat hulle vir mekaar gevra het om ’n stram geselskap aan die gang te kry.

Gepubliseer deurBettie Blom27/09/2018Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Antoinette Pienaar, Penguin Random House South Africa1 Kommentaar op Die lang man sonder skaduwee

Die goeie vrou en ander mites

Corlia Fourie se debuutbundel Die goeie vrou en ander mites is ’n versameling toeganklike, pretensielose verse met ’n sterk anekdotiese inslag.

Gepubliseer deurBettie Blom26/09/201825/09/2018Gepubliseer inBoeke, GedigteSleutelwoorde: Corlia FourieLos kommentaar op Die goeie vrou en ander mites

Posts pagination

Nuwer artikels 1 2 3 4 … 30 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Jeani – Sing
  • Op Soek Na Liefde
  • Tot die aarde ons laat gaan
  • Gedigte van Jo Ströh
  • Annelie – Gevaar

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Op Soek Na Liefde oor Aan my sy
  • Fer oor Vergete herinneringe
  • Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome – Roekeloos.co.za oor Zoé is besig om golwe te maak
  • Chubby addict oor Verlig se eerste
  • Roekeloos oor Die Moot

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier