“Die mens is ’n verbasende wese, dink hy, om tegelykertyd soveel botsende emosies te kan ervaar en verwerk. Aan die een kant het hy nou met doelgerigtheid ’n man se dood beplan. Dit bevredig hom. Verraad vir verraad.”
Outeur Argiewe:Bettie Blom
Sirkus
Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien.
Jagveld
Vir die eerste keer is vier van Deon Meyer se Afrikaanse filmdraaiboeke nou saam gebundel
Een nag en ‘n bietjie
Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarná.
Isabella
Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die harde wêreld van die Noord-Kaap aan, waar sy met die aardsheid van die mynmense kennis maak.
Sink
Rachel, ‘n huiswerker van Mosambiek, se dogter sterf tragies onder die sorg van haar Suid-Afrikaanse werkgewers, die Jordaans.
Eindspel
In Eindspel word die leser weer aan Ellie voorgestel, wat deesdae ‘n salige bestaan op die platteland maak.
Wildernis
Die Eerste Wêreldoorlog gooi Sean Courtney en die skerpskutter Mark Anders se lot saam toe hulle in die loopgrawe in Frankryk ontmoet.
Ons kom van vêr
Die gesprek oor Afrikaans en die bruin mense wat die skrywers in hierdie boek aanroer, is tydig in die opsig dat ná al die ambivalensie oor die Afrikaans van ons hart en die onverkwiklike manier waarop ons in hierdie taal verdruk en misken is …
Koedoe
Die dood van Gerrit Kotze se vrou en kinders as gevolg van ’n koedoe-ongeluk het sy hele lewe verander.
