Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Outeur Argiewe:Deon Coetzee

Terugdink

As hierdie ding gaan land, gaan ek eerste Wimpy toe. Varkworsies en bacon. Ek proe dit al. En dan park toe. Net om onder ‘n boom sit. Met koelte. Regte koelte, nie seile nie. En gras onder my voete.

Gepubliseer deurDeon Coetzee02/01/201512/10/2021Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Deon CoetzeeLos kommentaar op Terugdink

‘n Briefie vir Oom Koos Dup

Oom Koos, ek kla.
Hierdie yster-en-glas gekkeparadys is koud.
Yskoud.
Sy swart en wit gestreepte are pomp net ellende in en in en gee nie kans vir uit.

Gepubliseer deurDeon Coetzee17/12/2014Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Deon CoetzeeLos kommentaar op ‘n Briefie vir Oom Koos Dup

Op die wal

Dit wil so amper vir my lyk of die dam se wal bietjie kleiner is. En die bome ook. Baie kleiner as wat ek kan onthou.

Gepubliseer deurDeon Coetzee06/12/201401/12/2014Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Deon Coetzee1 Kommentaar op Op die wal

Ja-nee

Ja-nee die gaan weer een van daai Kersfeeste wees. Droog. Niks familie nie.
Dankie tog!

Gepubliseer deurDeon Coetzee27/11/201426/11/2014Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Deon Coetzee1 Kommentaar op Ja-nee

In die kerk

Daai El Camino moet net sy neus daar onder wys, dan is my tasse klaar in die hand. As die canopy oopgaan is ek in. Petrus maak al oop van die hoek af. Hy gryp net en pak weg. So tussen die beeslek en skaapdip.

Gepubliseer deurDeon Coetzee19/11/201417/11/2014Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Deon CoetzeeLos kommentaar op In die kerk

Dinge om te vra

Die mensdom darem.

Gepubliseer deurDeon Coetzee06/11/201405/11/2014Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Deon Coetzee1 Kommentaar op Dinge om te vra

Onlangse Bydraes

  • Doringdraad Daisies
  • Sluk My Heel In
  • Sonder Onderbroeke – Wat wil jy hê?
  • Langpad Rebelle
  • Top ses LEFRA produksies by Afriforum Teater

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Top ses LEFRA produksies by Afriforum Teater – Roekeloos.co.za oor Vlerksleep by Innibos
  • Danie oor Under Cover
  • Sopnat oor Under Cover
  • Hein oor Ouer vrou, jonger man
  • Hein oor Ouer vrou, jonger man

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier