Hy kyk op sy horlosie. Hy is so paar minute vroeg en besluit om gou ‘n Camel te gaan brand.
Outeur Argiewe:Ettiene Breytenbach
In ‘n ander tyd
Malles kyk die motorfiets so en wonder of hy nog altyd die motorfiets gehad het.
Stories van Malles: Uitheemse Sameswering, Deel 3 (Slot)
“Meneer … Meneer X … wat de hel het met jou gebeur? Voel jy oraait? Want jy lyk nie 10/4 nie!”
Stories van Malles: Uitheemse Sameswering, Deel 2
“Mal hond se gil”, dink Malles by homself, “’n roker wie sê die stank bly agter? Wat ookal jou hare terugblaas, né!”
Stories van Malles: Uitheemse Sameswering, Deel 1
In dié kortverhaal is sekere gebeure werklik en ander gewoon versinsel. Al die name in die verhaal is natuurlik skuilname.
Om die binnekant van ‘n uitlaatpyp te lek
Sewentien minute voor vier op die warmste winter-oggend lui die skril voordeurklokkie van Staalmurg Sewe se vervalle tweeslaapkamerhuisie in die onderkant van Mikburg.
Gedigte van Ettiene Breytenbach
eensaam en sonder einde
soos ‘n koue teerpad
nog dof in die eerste lig
is soekende siele geknoop
in ‘n stoeigeveg met dié eie
vir glorie en herkenning
