Dot Serfontein 88

As joernalis en skrywer het Dot Serfontein haar ambag met ’n onvernietigbare lewensdrif aangepak. Die resultaat is kontreikuns, sketse, essays, kortverhale en romans wat geslagte Afrikaanssprekendes interesseer en bekoor.

Marius Crous en Antoinette Kellerman vier haar lewe en werk, en haar skrywende nageslag, klink ’n glasie op haar – Andries en Susan Samuel, saam met Willem en Antjie Krog.

Durbanville Hills skink die wyn.

Verwelkoming: Dorothea van Zyl.

4 Maart 16:00
Boektent, Stellenbosch
50 minute
R50

Woordfees 2013

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar