Hildegard, ’n Oos-Pruisiese adellike dogtertjie, beleef die Eerste en Tweede Wêreldoorlog en die bloedigheid, die hongersnood en vlugtogte daartydens.
Liefdeloosheid en onpersoonlikheid was haar deel. Maar daar was iemand, lank terug, ’n Duitswester.
Immer wes / Irma Joubert — Lapa; 544 p. ; sagteband. — ISBN 9780799376968
Immer wes,
Bettie Blom,
17 Desember 2015.
