London – Cape Town – Joburg

London – Cape Town – Joburg,
Bettie Blom,
14 Januarie.
Dié roman speel af in drie stede tydens drie baie verskillende tydperke in ons onlangse verlede.

London – Cape Town – Joburg is nie net die verhaal van Germaine, Michael en hul seun Zuko nie, maar ook die verhaal van almal van ons wat die Suid-Afrikaanse wonderwerk beleef het en geglo het in Nelson Mandela se droom van ‘n reënboognasie.

Koop / Buy London – Cape Town – Joburg >> (sagteband)

Koop / Buy London – Cape Town – Joburg >> (eBoek)

London – Cape Town – Joburg / Zukiswa Wanner — Kwela, 15 April 2014 — 224 p. ; sagteband. — ISBN 9780795706301

 

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply