Hierdie boek bekyk van die mees merkwaardige konstruksie projekte in Suid-Afrika.
Dit is ’n fassinerende blik op die konstruksie van tamaai strukture soos passe en tonnels, brûe, damme, hawens en ligtorings. Dit vertel ook die stories van dié projekte se onbesonge helde, die siviele ingenieurs.
Megastructures and Masterminds word op 20 Augustus 2015 vrygestel.
Megastructures and Mastermind / Tony Murray — Tafelberg, 20 Augustus 2015; 224 p. ; sagteband. — ISBN 9780624072768
Megastructures and Masterminds,
Bettie Blom,
20 Junie 2015.
