Skrapnel



’n Opwindende nuwe spanningsverhaal deur die skrywer van Skoenlapper.

Joernalis Alex Derksen verdwyn terwyl hy ‘n storie oor ’n mynsindikaat dek. Sy hacker-vriendin, Sarah, spoor Ranna Abramson in Indië op. Volgens Sarah is Ranna, Alex se groot liefde, die enigste een wat Alex kan help.

Maar hoe hou die dood van Ranna se pa jare gelede verband met Alex se verdwyning? Iewers in Ranna se herinneringe lê die leidraad om ’n lank vergete misdaad op te los, maar sal sy dit herken as sy nie eens weet waarna sy soek nie?

♦♦♦

Skrapnel / deur Irma VenterHuman & Rousseau, 10 Julie 2013 – 392p;. — sagteband. — ISBN 9780798162562 :

R190

Taal: Afrikaans
Sleutelwoorde: Skrapnel, Irma Venter

Skrapnel
Skrapnel
Koop / Buy Skrapnel >> (sagteband)

Koop / Buy Skrapnel >> (DRM ePub)

Lewer kommentaar

Leave a Reply