Skrywers op 7de Laan

Twee bekende Afrikaanse skrywers gaan eersdaags op die sepie 7de Laan gesig wys.

André P. Brink loods sy boek ‘n Vurk in die pad op 6 Maart in die Laan. Op Woensdag 8 April kom Etienne van Heerden aan die beurt en hy gaan praat oor sy nuwe roman, 30 nagte in Amsterdam.

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

  1. Hulle sê dinge lyk altyd groter op TV. Beslis tyd dat ek 7de Laan kyk. Ek kan nie wag vir Etienne van Heerden nie. Op foto’s is sy hare iets verskrikliks gepluiskam, TV gaan van hom ‘n legende maak. Ek sien al die vraag op Roekeloos: Waar het Eitienne begin en sy pluis geëindig.

  2. Matrone sal dit nooit duld nie. Kyk maar hoe gaan sy haar hare tease daai aand.

Lewer kommentaar

Leave a Reply