Verbode drif, Tussen stasies en Ver wink die Suiderkruis

Irma Joubert skryf régte mense se stories. Sy fokus op verhoudings tussen geliefdes, gesinslede, familie, vriende, vreemdes, die mens in sy verhouding met die gemeenskap, die natuur, die tyd waarin hy leef

Die skrywer slaag daarin om ’n tydvak, wat tot dusver in die Afrikaanse letterkunde hoofsaaklik met wroeging gepaard gegaan het, se sjarme en nostalgie vir ’n nuwe generasie lesers vas te vang. Die drieluik Verbode drif, Tussen Stasies en Ver wink die Suiderkruis is topverkopers en Irma word dikwels genooi om oor haar skryfwerk te praat. Linda Zollner – ‘n bekende is leeskringkringe in Pretoria – gesels met Irma oor dit wat lesers wil weet oor haar stories en die karakters wat dit so boeiend maak.

Woordpoort 2009

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar