Hoe hanteer skrywers navorsing rondom misdaad?
Is die grense wat jy nie mag oorsteek nie dieselfde vir skrywers van nie-fiksie en fiksie?
Krimi-skrywers Martin Steyn en Henk Breytenbach gesels met joernaliste Riette Rust en Carla van der Spuy oor feit vs. fiksie wanneer dit my misdaad-skryf kom.
Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 2016, 15:30
Misdaadskrywers: feit of fiksie?,
Roekeloos,
21 Januarie 2016.
