Ou tannies tip eenvoudig nie.
Kategorie Argiewe:Aardig
Apartheid skulderkenning
Die Springbokke het onlangs ´n dokument onderteken oor skulderkenning vir apartheid.
Zim wittebrood
Die leier van die DA in Suid-Afrika, Tony Leon, en sy bruid, Michal Even-Zahav, is met hul wittebrood … na Zimbabwe.
Geen betaling
Volgens ´n onafhanklike opname van Markinor betaal 3 uit elke 10 Suid-Afrikaners nie vir hul munisipale dienste nie.
Andries hou ´n opskop
Piet Retief se bugermeester Andries Gamede, wat reeds ondersoek word weens bedrog, het R70 000 spandeer op ´n jaareindfunksie.
Balfour vs Ramsamy
Mense soos Sam Ramsamy sal nie toegelaat word om Suid-Afrikaanse sport skade te berokken nie.
Plakkaatrowers
´n Plaaslike DA organiseerder in George, Lionel Carelse, het in die hof verskyn nadat hy na bewering mense betaal het om honderde ANC plakkate van pale te verwyder.
Ons onthou
Alle simpatie aan die familie en vriende met die afsterwe van Sheikh Nazim Mohammed.
Bloei jou land dood
Nigerië se top regeringsamptenare verdien sowat R72 000 per maand, salarisse wat hulle aan hul self toegeken het.
Trou
Vroeër jare was die volgende twee bewoordings baie gewild vir telegramme aan paartjies wat trou.
