Speeltyd

Wie geniet dit nou nie om ander te terroriseer met rubber rekkies nie. Word die nommer een ou/vrou op die blok met ´n spesiaal ontwerpte rekkiegeweer in ´n verskeidenheid van style. Van ´n lang geweer vir die skerpskutter tot ´n handwapen wat maklik in jou broek/rok versteek kan word. Amunisie is beskikbaar in ´n verskeidenheid …

Gay Nelspruit

Konserwatiewe inwoners van Nelspruit is die josie (of is dit nou Joos) in oor die Me Gay SA-kompetisie wat binnekort hier aangebied gaan word. “Gesonde, normale jong kinders wat die skouspel kan bywoon kan na afloop van so ´n ondervinding abnormaal wees vir die res van hul lewe.”, aldus Thinus Taute van die Afrikaanse Protestantse …

Bobby se besering – Die “ware” storie

Hoe het Bobby Skinstad werklik aan daai besering gekom? Dit was die vraag op almal se lippe nie te lank terug nie. Die ware feite het egter nou aan die lig gekom. Die aand na die wedstryd, by die dinee, het Bobby heel “opgeruimd” geraak en begin skoor soek met die manne van New Zealand. …