Henkie en die Boks-hom bende

Daar was drama in die Bergrivier kanoewedvaart na ´n bakleiery onder die roeiers. Beskuldigings is oor en weer gegooi onder die aanvanklike voorlopers Henk McGregor, Jacques Theron, Graham Monteith en Donnie Malherbe. Volgens inligting het die moles ontstaan nadat ander roeiers die josie in was, omdat McGregor die eerste skof glo op ´n ongeoorloofde wyse …

Blinde woede

Die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging was woedend oor Nando’s se nuutste TV-advertensie. Die advertensie toon ´n ou tannie wat teen ´n paal vasgelei word deur haar gidshond, sodat hy haar hoender kan bykom. Ken Lord, uitvoerende direkteur van die vereniging, kon nie uitgepraat raak oor die onreg wat gestremde persone aangedoen is nie. Nando’s se besturende direkteur, …