Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Aardig

Militêre diensplig

Die Minister van Verdediging Mosioua Lekota en die Hoof van die Weermag Generaal Siphiwe Nyanda het verlede week bevestig dat ´n vorm van militêre diensplig oorweeg word.

Gepubliseer deurRoekeloos27/09/200026/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Mosioua Lekota, Siphiwe NyandaLos kommentaar op Militêre diensplig

One Oppressor, One Bullet

Die PAC het Sondag ´n erediens gehou vir Sibusiso Madubela wat op 19 September 1999 8 wit kollegas geskiet het voor hy selfmoord gepleeg het. ´n PAC pamflet wat die diens adverteer het met ´n foto van Madula het afgesluit met die slagspreuk: One Oppressor, One Bullet.

Gepubliseer deurRoekeloos27/09/200026/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Sibusiso MadubelaLos kommentaar op One Oppressor, One Bullet

Olimpiese rekord

Die maatskappy wat verantwoordelik was vir die voorsiening van kondome aan die Olimpiese atlete het aangekondig dat die aanvanklike 50 000 nie genoeg was nie.

Gepubliseer deurRoekeloos24/09/200026/07/2016Gepubliseer inAardigLos kommentaar op Olimpiese rekord

Netbal van die baan

Die Drie Nasies-reeks wat in in November tussen Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland sou plaasvind in Suid-Afrika is afgeskaal van nege tot ses toetse.

Gepubliseer deurRoekeloos24/09/200026/07/2016Gepubliseer inAardigLos kommentaar op Netbal van die baan

Amper tragedie in Tygervallei

Vinnige optrede van sekuriteitspersoneel van die Tygervallei-inkopiesentrum in Bellville het onlangs ´n potensiële tragedie afgeweer.

Gepubliseer deurRoekeloos24/09/200026/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: TygervalleiLos kommentaar op Amper tragedie in Tygervallei

William se werwe

Eerwaarde William Bantom, burgermeester van die Kaapse Metropool en lid van die Nasionale Party, word deur sy premier, Gerald Morkel, aangesê om te bedank te midde van ´n pornografie skandaal.

Gepubliseer deurRoekeloos18/09/200026/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Gerald Morkel, William BantomLos kommentaar op William se werwe

Robbie retireer

John Robbie vra toe om verskoning.

Gepubliseer deurRoekeloos18/09/200026/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: John Robbie, Kadar Asmal, Manto Tshabalala-MsimangLos kommentaar op Robbie retireer

Groot baklei teen petrolprys

Internasionale protes teen die stygende prys van petrol het laas week ´n interesante wending geneem toe ´n cracker OPEC se webblad mismaak het.

Gepubliseer deurRoekeloos15/09/200026/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: OPECLos kommentaar op Groot baklei teen petrolprys

Olimpiese Kondome

Donderdag-middag, 14 September, skakel Darren Scott, van Radio 5, vir Graham Joffe, oud-sportman, in sy hotel in Sydney, Australië. Dit was glo in die vroeë oggend-ure in Australië.

Gepubliseer deurRoekeloos15/09/200026/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Darren Scott, Graham JoffeLos kommentaar op Olimpiese Kondome

Zuma in die toilet

Suid-Afrika se minister van buitelandse sake, Nkosazana Zuma, het soms in die toilet weggekruip op pad vanaf Tripoli saam met Callie en Monique Strydom.

Gepubliseer deurRoekeloos11/09/200026/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Callie Strydom, Monique Strydom, Nkosazana ZumaLos kommentaar op Zuma in die toilet

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 202 203 204 205 206 … 208 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Lente in die lug – Amira Willighagen
  • Richann Brüssow – Mielielande
  • Die grot
  • Carmen van Tonder se Oorlog
  • Gedigte van Deslin Fortuin

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Fer oor Vergete herinneringe
  • Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome – Roekeloos.co.za oor Zoé is besig om golwe te maak
  • Chubby addict oor Verlig se eerste
  • Roekeloos oor Die Moot
  • riyaan wilson oor Die Moot

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier