NG sussies de bliksem in

NG sussies is die bliksem in, want in die kerk is hulle stem deesdae doodstil. Die met die broeke wil hulle nie ´n spreukbeurt gee nie. So sê prof. Christina Landman, hoogleraar in kerkgeskiedenis aan Unisa. Moet nie vir Landman agter die poedingtafel by die basaar verwag nie. Sy is ´n kwaai kat wat alle …

Jonk vs Oud

Johan Rossouw het onlangs geskryf oor die Afrikaner debat: “Opmerklik in die debat is egter die afwesigheid van die gesprek tussen die jonger en ouer generasies … Weens die abnormale situasie waarin die Afrikaner gemeenskap hom na die val van apartheid bevind, kan die jonger en ouer generasies egter in ´n meer produktiewe verhouding staan …