Brittanje se minister van binnelandse sake het onlangs ´n lys bekend gemaak van verbode artikels op Britse kampusse.
Kategorie Argiewe:Aardig
Nog ‘n DA-lid in pornografie-skandaal
Anwar Ishmail, lid van die DA en verkose LP vir die Worcester-Touwsrivier omgewing, word intern deur sy party ondersoek weens die beweerde gebruik van pornografiese webwerwe.
Wie sal verduidelik?
Sal die Suid-Afrikaanse regering asseblief verduidelik waarom ´n saak van beweerde verkragting, waarin ´n seun van ´n prominente ANC-leier en sy maatjie betrokke was, teruggetrek is?
Die gezoem oor die lening
Dit gons glo behoorlik in die binnekringe van die ANC oor ´n lening van R232000 wat aan Linda Zama toegestaan is, sodat sy haar regskoste kon betaal.
Breinkrag syfer weg uit SA
Kundiges is besig om Suid-Afrika op ´n streep te verlaat.
Aids 2020
Volgens sommige navorsers sal Aids verwoesting saai onder die Suider-Afrikaanse bevolking oor die volgende twintig jaar.
Seksuele wangedrag voor ambassadeur se deur gelê
Daar is met ´n ondersoek begin deur die Suid-Afrikaanse regering oor beweringe dat Suid-Afrika se ambassadeur in die Verenigde Arabiese Emirate hom aan seksuele wangedrag skuldig gemaak het.
Uit Luilekkerland
Gerugte doen die rondte dat die voormalige onder-burgermeester van Durban, Sipho Ngwenya, al sedert 1995 lekker leef op die belastingbetalers se geld in ´n huis in Durban-Noord.
Die Kerkbode skel Kombuis
In sy jongste uitgawe beskuldig Die Kerkbode vir Koos Kombuis en die Nederlandse sanger Stef Bos van godslastering.
Man byt slang dood
Lukas Sibanda van Klipgat is laasweek deur ´n luislang aangeval.
