Sasol Eerste Veldgids tot die Paddas van Suider-Afrika is ’n interessante gids tot die paddas van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en verstaanbare teks sal nuwelinge en aspirantkenners help om die algemeenste paddaspesies in Suider-Afrika uit te ken, te ontdek waar hulle voorkom en te leer van hul unieke gedrag en buitengewone eienskappe.
Kategorie Argiewe:Grappe
Trek af jou broek
‘n Nataniël storie.
Trekvoëls
Het ’n voëltjie hoor fluit hierdie is trekvoëls.
Katastrofe
noodlottige ontknoping in ’n treurspel; gelukswending
Donderdag kort grappies
Wat noem jy ’n Afrikaanse seun wat ’n hoender vashou? Hendrik. ’n Pedofiel stap by ’n kroeg in. Die kroegman kyk hom op en af en sê: “Ons bedien nie kinders hier nie.” … en dan was daar ’n bergie wat onder ’n brug in ’n tyre geslaap het. Toe kry die tyre ’n puncture, …
Jannie en die p-woord
Ma: “Juffrou sê jy het ’n lelike p-woord gebruik voor haar.”
Vir die Energetiese man – ’n vertaling
’n Oplettende oog het die volgende vertaling gevang in die TygerBurger van 20 Junie 2018.
Smartshopper – nóú praat jy
“Nee Bettie, ek het nie my Smartshopper gebring nie!”
Krullers, kamerjas, Koffiehuis en ’n Cavalla
al lankal ’n classic
Hekel – toe dit nog pret was
met ’n spesiale soort pen …
