Egotistical Furniture Flingers
Kategorie Argiewe:Grappe
Bly op hoogte met Roekeloos se jongste
Bly op hoogte met Roekeloos.co.za se jongste bydraes met behulp van Telegram. Telegram is ’n gratis, vinnige boodskapdiens en anders as WhatsApp, is dit veilig en privaat. Telegram is gelyktydig toeganklik op al jou toestelle. Dit is beskikbaar as ’n webprogram, vir Windows, MacOS en Linux-rekenaars en vir Android, IOS en ander slimfone. Om dit …
Nelson Mandela in ’n pruik
Studente aan die Nelson Mandela Universiteit in Port Elizabeth het ’n pruik op Nelson Mandela se standbeeld gesit. Bron: Naziziphiwo Buso/Twitter
Laas maand se grappies
Dokter: “Jy het ’n baie seldsame siekte Koos. Ons sal jou onder kwarantyn moet plaas … en jou op ’n dieet sit van pannekoek en pizza.” Koos: “Sal die pannekoek en pizza die siekte genees?” Dokter: “Nee, maar dis al wat ons onderdeur die deur kan stoot.” ***** Die Grieke het seks uitgevind. Die Italianers …
Waar Afrikaanse spreekwoorde vandaan kom – ‘n Handjie bysit
Net in Mzanzi 😎
Hulle verdien die advertensie. Bron: Michael Benjamin/Twitter
Vermoed
Juffrou aan haar graad 1 klas: “Maak vir Juffrou ’n sin met die woord ‘vermoed’”. Sannie sê: “Juffrou, my ma het gister eiers en koekmeel gekoop by Spar, ek vermoed sy gaan ’n koek bak.” “Pragtig,” sê die Juffrou. Klein Frikkie staan op en sê: “Juffrou, my Pa is vanoggend werk toe met ’n sambreel, …
Toe die leeu storm
Oom Jan en Oom Gert sit op die ouetehuis se stoep en vertel stories van vervloë dae. “Het ek jou al vertel van daai keer toe ek die leeu gaan jag het en my geweer nie wou skiet nie?” vra oom Jan vir die vierde keer daai maand. “Nee, gits! Daai storie het jy nog …
Laaste grappies vir die oujaar
Hoekom dra vrouens onderklere met blomme op? Ter nagedagtenis aan al die gesigte wat al daar begrawe is. ***** ’n Ou skree straataf: “Hey jou Poepol!” ’n Ou antwoord straatop: “Wie’s jou hey?”
Kersfees by ons huis
Kersfees by ons huis was altyd vreemd.
