“Ag tog” sê die mismoedige ma-kat van sewe kleintjies “Ek wens ek kon een van my eie lewens lei.”
Kategorie Argiewe:Grappe
Ou tannie
Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za Vraag: Wat het ´n 75-jarige vrou tussen haar borste? Antwoord: Haar naeltjie!
Muis
Wat is die ooreenkoms tussen ´n skermweerder (screensaver) en ´n vrou se gesig?
Albei verander as jy aan die muis vat!
Liewe Heksie
Wat kry jy as jy Liewe Heksie se besem uitbrand?
Aspoestertjie.
Pick n Pay
Hulle het glo die ou gevang wat Pick ´n Pay se kos vergiftig het. Sy naam is Osama Tin Sardyn.
Lugversorging
‘n Kliënt het kort-kort die kelner gepla.
Pokemon
Daar is nou ´n swart karaktertjie in die TV-animasieprogram Pokemon: Sy naam is Filemon.
Reën
Toe hulle oor die weer gepraat het het hulle gesê dit gaan more reën. Die volgende dag het dit toe drie duim gereën. Die manne betwis dit toe vreeslik en sê die grond is dan skaars nat. Toe sê die man by hom het die drippels so 3 duim uit mekaar uit geval. So die …
P
Die seuntjie kan nie die v, f of w klanke uitspreek nie en Maandag by die skool wil hy vir juffrou vertel van die naweek se gebeure. “Jupprou ek en my pa het die naweek met die pour by pour gery en terwyl ons so ry toe vlieg daar ´n groot poël en toe ek …
Padda
Die juffrou vra die kinders om “padda” uit te spreek. Almal spreek dit mooi uit behalwe Andrew wat heeltyd “parra” sê. Die juffrou is later moedeloos en vra hom om “padda” te sê soos sy pa dit sou sê. “Doos juffou!”
