‘n Boer van Robertson het ‘n pragtige merrie gehad maar om een of ander rede kon hy nooit ‘n hings vir haar kry nie.
Kategorie Argiewe:Grappe
Zimbabwe
Die toestand in Zimbabwe verswak so erg dat hulle ystervarke verkoop vir scrap metal!
Non
Die non raak swanger en na die geboorte besluit sy om die kind weg te gee. Een nag sluip sy in die Moeder Owerste se kamer in en sit die baba langs haar op die bed neer. Toe die Moeder Owerste die volgende oggend wakker word en die baba sien, kyk sy na haar vinger en se “ja, deesdae kan jy ook nie eers meer jou vinger vertrou nie.
Oes
Die Irakese gevangene weet goed dat alle pos in die tronk oopgemaak en gesensor word deur die Amerikaners. Hy kry op ´n dag ´n brief van sy vrou waarin sy vra wanneer die aartappels moet oes. Hy skryf terug: “Moenie spit waar die aartappels geplant is nie. Ek het wapens daar begrawe.” ´n Paar dae …
Miertjie
Miertjie stap eendag na die rivier … Maar Miertjie is die moer in. “Krokidil!, Krokidil!” skree hy in sy woede.
Mike
Gehoor ou Mike het Flinkdink verloor?
Hy’t gedink Warmbad is Zola Budd se suster.
Moby Dick
Gehoor van Koos wat gedink het Moby Dick is een of ander geslagsiekte.
Reeksmoordenaar
Dooie gevind, hy was volgestop met WeetBix.
Polisie vermoed dis die werk van ´n “cereal” killer.
Leerlooiery
Daar word verneem dat leerlooiery ´n onderafdeling gaan word van seksopvoeding op skool word: die kinders gaan leer looi.
Ou oom
Ou man trou ‘n jong vrou maar kan haar nie tot orgasme bring nie. Die dokter stel voor hy huur ‘n sexy jong man om hulle koel te waai met ‘n handdoek. Steeds niks. Ou man gryp handoek en laat jong man pomp. Vrou gil van plesier. Ou man: “Sien jy nou boeta! Dis hoe …
