Die BMW vra vir die Volla, “Hoekom sit jou oë buite jou kop en nie soos myne binne nie?”
Kategorie Argiewe:Grappe
Gevang
Die twee seuntjies sit met hulle totties in die water.
Vroue
Die probleem met vroue is dat hulle sommer oor niks opgewonde raak nie … en dan trou hulle daarmee.
Vullis
Een oggend hoor ‘n huisvrou die vullislorie verbykom. Sy hol uit
toe sy hoor hoe die bure se dromme word leeggemaak. Sy is nog
in haar kamerjas, met haar hare in krullers.
Vulstasie
Gehoor van die ou wie se vrou vir hom gesê het om haar dié aand na ‘n baie duur
plek toe uit te neem, toe neem hy haar na die naaste Engen!
Wurm
Thys die Bosveldklong
Gatiep
Gatiepie en Meraai sit op die sypaadjie in Adderleystraat.
Waar kom ek vandaan?
Klein seuntjie vra waar hy vandaan kom. Pa sê hulle het ‘n klein saadjie op ‘n warm plekkie gebere, toe groei hy, toe kry hulle hom
Waardevolle materiale
Juffrou besluit eendag dat haar klas bietjie meer oor waardevolle rou materiale moet leer.
Wat is?
Wat is swart en vlieg in die woestyn?
