Jag

Koos en sy vriend gaan jag in die Kalahari. So met die stap kla Koos se vriend oor die fel son en die min water en dis nie lank nie toe sak die man inmekaar. Gelukkig het Koos sy selfoon daar en skakel dadelik die noodnommer. "Ek dink my pel is dood wat kan ek […]