Reën

Toe hulle oor die weer gepraat het het hulle gesê dit gaan more reën. Die volgende dag het dit toe drie duim gereën. Die manne betwis dit toe vreeslik en sê die grond is dan skaars nat. Toe sê die man by hom het die drippels so 3 duim uit mekaar uit geval. So die […]

P

Die seuntjie kan nie die v, f of w klanke uitspreek nie en Maandag by die skool wil hy vir juffrou vertel van die naweek se gebeure. “Jupprou ek en my pa het die naweek met die pour by pour gery en terwyl ons so ry toe vlieg daar ´n groot poël en toe ek […]

Padda

Die juffrou vra die kinders om “padda” uit te spreek. Almal spreek dit mooi uit behalwe Andrew wat heeltyd “parra” sê. Die juffrou is later moedeloos en vra hom om “padda” te sê soos sy pa dit sou sê. “Doos juffou!”