Dame: Het u Viagra?
Apteker: Ja.
Dame: Werk dit?
Apteker: Ja.
Dame: Kry jy dit oor die toonbank?
Apteker: Ek kan as ek twee neem.
Sonbrand wenk vir mans: Drink Viagra!
Dit vat nie die pyn weg nie maar hou darem die lakens van jou bene af!
Boere wat Viagra gebruik kan dit deesdae aan belasting afskryf. Dit tel glo onder pomptoerusting.
Gewonder waarvoor Viagra staan?
Vereniging van Ingekrimpte, Afgetrede, Gestremde, Roerlose Adders!
Gehoor van die nuwe Viagra-poeier wat jy oor jou gras strooi. Die volgende dag gebruik jy die erdwurms vir dakspykers.
Daar is nou ook Viagra vir vroue op die mark. Dit maak hulle bene styf, dan kan hulle langer voor die stoof staan.
Nou ook Viagra oogdruppels vir vroue. ‘n Druppel in elke oog en sy sien piele.
Wat noem ons ‘n duisendpoot op Viagra?
‘n Skropborsel.
Nuus het dit dat die eerste Viagra Baba onlangs in Newcastle gebore is. Blykbaar het die kind reeds die volgende dag penorent gesit.
