Verskil

Vraag: Wat is die verskil tussen ‘n donderstorm en ‘n spoedlokval?
Antwoord: By die eersgenoemde kan jy die bliksem sien.

Vraag: Wat is die verskil tussen ‘n emigrant en ‘n vlugteling?
Antwoord: Tydsberekening.

Lewer kommentaar

Leave a Reply