Dieretuin verf donkie om soos sebra te lyk

’n Dieretuin in Kaïro loop onder kritiek deur omdat hulle besoekers probeer mislei met ’n geverfde donkie.’n Student het verlede week ’n foto op Facebook geplaas van die International Garden Municipal Park se dieretuin se vreemde sebra. By nadere ondersoek het dit aan die lig gekom dat die “sebra” ’n geverfde donkie is. Selfs die …

Die herstel van walvisse in die Suidelike Halfrond

As ons walvisjag onder beheer kan hou in die Suidelike Halfrond, sal die walvisspesies hier teen die jaar 2100 nóg nie die helfte van hul bevolkingsgrootte haal voor die mens hulle begin jag het nie.Dit is nie net jagters wat hierdie diere uitroei nie, maar ook klimaatsverandering, wat hulle voedselbronne beïnvloed. Boggelrugwalvisse kan dalk herstel …