Vandag, 1 Oktober, is die Internasionale Dag vir Senior Burgers en Wêrelddag vir Vegetariërs.
So onthou:
Geen senior burger mag vandag geëet word nie.