Voor oupa die vark gery het en oompie dieselfde gedoen het (volgens Koos Kombuis), het ouma die vark gery. Saam met ’n vriendin.

Dit het nooit die Junior Verseboek gehaal nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply