1873
Die Suid-Afrikaanse skilder Pieter Wenning word in Den Haag gebore. In 1905 kom hy na Suid-Afrika om in ’n boekwinkel te werk. Hy word uiteindelik een van die land se invloedrykste kunstenaars.