R320 000 vir Congo woman sitting under a tree

Irma Stern se “Congo woman sitting under a tree” is gister vir R320 000 opgeveil.

Die 1939 waterverf-skildery (25 cm x 25 cm) is saam met werke van Pierneef, Frans Oerder, Gerard Sekoto, WH Coetser, Marie Vermeulen-Breedt, Maggie Laubser, Errol Boyley en Otto Klar verkoop.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar