Baljaar-Bal

Vir die eerste keer – spesiaal in die sokkerbal-jaar! ‘n Super-luukse bal met ‘n uitgebreide ete en al die regte
bestanddele om daarvan ‘n wenner te maak.

Met Evita Bezuidenhout, spesiaal uit Bapetikosweti, as gasvrou, die Johnny Cooper-orkes en Niël Rademan.

‘n Vlagskipprojek van die Woordfees.

Bespreek by Jana: adminfees@sun.ac.za.

27 Februarie ● 19:30 vir 20:00 ● Stellenbosch Stadsaal ● 240min ● R1 100 (dinee ingesluit)

Lewer kommentaar

Leave a Reply