Britse pop-godin Gabrielle het al meer as genoeg tye van frustrasie en teleurstelling agter die rug. Die pa van haar kind het kort na die geboorte die stiefpa onthoof. Vir die ander is hier nie nou plek nie. Haar nuwe cd Rise is dus ‘n heel gepaste beskrywing van die dame se hantering van al haar tragedies. Met die bekendstelling van haar nuwe stuk werk klim sy terug in die saal en gaan weer probeer om die mark te verower.
6 op ‘n skaal van 10.
