Ons Sing Jou Taal

Rapport-lesers het onlangs die geleentheid gehad om ‘n keuse te maak van al hul tydlose Afrikaanse gunstelinge in sangers en musiek. Die resultaat was ‘n sterbelaaide versameling met 20 van Afrikaans se grootste musieksterre. Heel gepas natuurlik, het die uiters gewilde, Steve Hofmeyr, die topposisie ingeneem met Pampoen. Gevolg deur die volronde melodieë van Koos Kombuis se Liza se klavier, die tydlose klassieke klanke van Johannes Kerkorrel se Al lê die berge nog so blou, en die ritmiese poptreffer, Loslappie, van Kurt Darren.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar