29 September – 1 Oktober 2017
Tulbagh
Tulbagh Arts Festival inligting >>

Die werk is deur Marié Stander en is deel van die uitstalling The Rituals of Marriage by die Christo Coetzee Museum & Galery. Verskeie kunstenaars, bekend en onbekend, neem deel. Gaan loer Saterdag by 26 Kerkstaraat, Tulbagh.

Lewer kommentaar

Leave a Reply