Wood & Crystal

Wood & Crystal is ’n fondsinsameling vir Carla van der Merwe.

Carla van der Merwe is ’n musiekonderwyser by die Beau Soleil Musieksentrum en besig met haar meestersgraad vir die solo klarinet uitvoering aan die Universiteit van Stellenbosch. Vroeër vanjaar het sy ’n uitnodiging ontvang om einde Oktober 2015 haar studies voort te sit aan die Koninklijk Conservatorium Luik in België.

Met: Carla van der Merwe, Caroline Prozesky en Albie van Schalkwyk

Saterdag 26 September 2016
15h30 vir 16h00
Haskell Vineyards, Stellenbosch
R120 per persoon

Wood & Crystal
Wood & Crystal

Lewer kommentaar

Leave a Reply