5Maestro’s!
Roekeloos
10 Maart
Roekeloos
10 Maart
Hierdie groep manlike musici tower spesiaal vir die 15de Woordfees ’n meesterlike spektakel van klanke vir jou op.
Raak meegevoer deur ’n verruklike verskeidenheid musiek uit musiekblyspele en films – dis uit ’n ander wêreld!
Met: Niël Rademan, Selim Kagee en André Terblanche, Lucas Heinen (klavier) & Stanislav Angulov (trekklavier)
14 Maart 17:30 | kykNET Endler, Stellenbosch | 70 minute | R110