#Woordfees Ballad for a backtrack

Ballad for a backtrack,
Roekeloos,
27 Februarie 2015.

In hierdie vertoning word die Afrikaanse musiekbedryf met sy liriekeraai-en-biertent reputasie onderskraag, ondermyn en ondersoek.

Iewers tussen Coenie en Kurt vind die sanger / akteur André Terblanché en Winand Grundling op klavier die kompleksiteite van die Industrie – en ook skuiling. Tussen die kommersiële en kabaret, téén die omstrede skoffelsnitte, backtracks en backbeats.

Met: André Terblanché en Winand Grundling (klavier)
Komponis en verwerker: André Terblanché en Winand Grundling

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 100
Plek: kykNET Fismer, Stellenbosch
Datum: 10 Maart 17:30

Woordfees 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply