Francois van Coke het kultusstatus verwerf as die voorsanger van Fokofpolisiekar.
Intussen het hy ook die baie suksesvolle Van Coke Kartel gestig en het onlangs sy eerste solo-album opgeneem.
Die ouer en wyser Francois neem ons op ’n musikale verkenningstog.
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R100, R60 (studente) | R120, R70 (studente) by die deur
Plek: Neethlingshof, Stellenbosch
Datum: 9 Maart 18:30
Francois van Coke,
Roekeloos,
17 Februarie 2016.
