#Woordfees Pure Rocco

Pure Rocco,
Roekeloos,
8 Maart 2015.

Vir die eerste keer in 25 jaar bring die gewilde pianis Rocco de Villiers ‘n konsert wat amper uitsluitlik op sy eie komposisies fokus.

In manelpakke, goed voorbereid, goed gemanierd, goed blink. Die show word ‘n outobiografie, die musiek die klankbaan van sy lewe. “Anna Aeroplane”, “Kla1Kla2Kla3Kla4”, “Coming Home” en “Roccobilly” is net ‘n paar van die melodieë waarna die gehoor kan uitsien.

Met: Rocco de Villiers (klavier), Robert Mitchley (kitare), Hollywood Costumes (kostuums)

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 90 minute
Kaartjies: R 120
Plek: kykNET Endler, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 11:00

Woordfees 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply