Haakdoring

Acacia caffra

Die boom is deel van die genus vinnig groeiende bome. Caffra is die Hebreeuse woord wat verwys na iemand wat op die land leef.

Die boom word tot 12 meter hoog, maar jy kan dit terugsny om dit as ‘n struik te hou. Die bas is donker en die aromatiese, roomkleurige blomme verskyn in die lente.

Moet nie die boom te naby aan geboue of plaveisel plant nie. Die wortelstelsel kan oneindige probleme veroorsaak. As jy dit van saad saai moet dit eers met kookwater behandel word. Gooi gewoon kookwater oor die saad en laat dit so in die water tot dit afgekoel is.

Die boom het baie min water nodig om te oorleef.

In Afrika word die boom beskou as ‘n teken van geluk.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply