Moederkappie Gepubliseer deurRoekeloos 03/03/2022 Los kommentaar op Moederkappie Pterygodium catholicumHierdie is ’n inheemse orgidee wat in die Suidwes-Kaap voorkom. Die moederkappie is ’n knolplant. Die groengeel blomme verskyn in Augustus. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email