Koljander is eenjarig. Dit word direk gesaai en ontkiem na ongeveer 10 dae. Saai die plante in groepe om mekaar te ondersteun. Saai liefs in die herfs of lente, anders sal dit te vinnig saad skiet. Moet dit nie naby dille of vinkel saai nie.
Koljander verkies grond met baie kompos.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

