Koeihoring Gepubliseer deurRoekeloos 22/08/2019 Los kommentaar op Koeihoring Euphorbia grandicornis Anders as sy naboom familie is die koeihoring ’n struik. Dis ’n vertakte doringagtige struik wat tot 2 meter hoog kan word. Die klein geel blommetjies verskyn in die somer. (foto: Jardin Majorelle de Marrakech) Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email