Strelitzia reginae

Die kraanvoëlblom is ’n meerjarige struik wat tot 1,5 meter hoog word en inheems is aan die Oos-Kaap. Hulle groei in vol son of halfskadu en hou van vrugbare grond en baie water.

Die oranjeblou blomme is goed bestand teen wind en verskyn vanaf die herfs tot die lente.

Lewer kommentaar

Leave a Reply